Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments
Live Free is a 366-day devotional that will lead you into a deeper understanding of the life Jesus died to secure for you. Whatever your season or circumstances, these daily devotions, questions, prayers and journaling prompts will challenge, inspire and encourage you as you discover more of the boundless freedom of the God who breaks chains. Experience what it means to be set free from fear and free to be, feel, ask, flourish, follow, love, give, learn, fail, rest and dream.
Die 366 dagstukke in Leef vry sal jou lei tot ’n dieper verstaan van die lewe wat joune is deur Jesus se kruisdood. Hierdie daaglikse oordenkings, vrae, gebede en vrae om oor na te dink, sal jou uitdaag, inspireer en bemoedig terwyl jy die vryheid ontdek wat joune is in God, maak nie saak in watter seisoen jy is of wat jou omstandighede is nie.Dag een tot vyf bevat ’n Skrifgedeelte en oordenking, terwyl dag ses vrae bevat oor die voorafgaande vyf dae se dagstukke. Dit kan vir persoonlike of groepstudie gebruik word. Dag sewe fokus daarop om hierdie waarhede in jou lewe toe te pas deur gebed of jou eie dagboekinskrywings.Kom ervaar self wat dit beteken om vrygemaak te wees van vrees sodat jy kan voel, vra, floreer, volg, liefhê, leer, gee, rus, misluk en droom.
|
You may like...
Samurai Sword Murder - The Morne Harmse…
Nicole Engelbrecht
Paperback
|